LEES: Oorkom dwelmverslawing en verkragting

Lees ook :

Foto: LiG

Louise Swart sê sy was die produk van ’n verkragting. Sy is as baba deur ’n egpaar aangeneem, maar dié het talle uitdagings beleef en het dikwels met mekaar baklei. Hulle was dus nie ’n goeie voorbeeld vir die dogtertjie wat in hul sorg geplaas is nie.

Louise is vandag 39 jaar oud, ’n verkoopsagent en woon in Bloubergstrand. Sy vertel hoe dinge in haar lewe vroeg reeds begin skeefloop het. Sy was maar sewe jaar oud toe haar beste maatjie se ouer sussie en dié se vriendinne haar begin molesteer het. Dit het twee jaar lank so aangehou.

Lees haar storie in LiG hier.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief