Legally Blonde word ’n reeks

Lees ook :

Legally Blonde word ’n reeks. Foto: Variety

Amazon MGM Studios het aangekondig dat die Legally Blonde-sage ’n reeks gaan word.

Die reeks getitled Elle gaan die verhaal van Elle Woods as ’n hoërskoolstudent vertel. Reese Witherspoon, wat die rol van Elle in die flieks vertolk het, gaan as vervaardiger van die reeks optree.

Witherspoon is baie opgewonde oor die reeks en sê sy sien uit daarna dat kykers sien hoe Elle in haar tienerjare was. Die rolverdeling vir die reeks in nog nie bekend gemaak nie.

Bronne: Hollywood Reporter, ABC News, Variety

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief