Lesersbrief: ‘Hoe kan ‘n mamma dit aan haar kinders doen?’

Lees ook :

“Dit gaan my verstand te bowe hoe ‘n mamma dit aan haar eie kinders kan doen. Ja, die lewe is swaar waarin ons vandag lewe. Maar daai twee pragtige mensies het nie gevra om op die wrede aarde te wees nie. Daar is baie ander opsies wat sy kon gekies het, maar moord is nie n opsie nie. Dis in vandag se lewe vir die meeste mense die maklikste uitweg om te kies. Ek dink die mamma het te ligtelik afgekom vir dit wat sy aan die kinders gedoen het. Dis nie regverdig nie. Wens baie mense wil besef daar is baie ander opsies in die lewe wat ‘n mens kan kies.” – Aldi Breedt

Wil jy ‘n brief aan die redakteur skryf? Stuur jou lesersbriewe na [email protected] met die onderwerp “lesersbriewe”.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief