Lollos – Kompetisie 2

Lollos en Lettie kom Kimberley toe op 26 April 2019. Die vertoning vind plaas by Hoërskool Diamantveld vanaf 18:00. Volg hierdie skakel vir besprekings en meer inligting: http://find-it.co.za/2019/03/11/lollos-11-jou-slim-ding/ Kompetisie #2 Staan ‘n kans om ‘n Lettie-pop te wen. Die kompetisie eindig 25 April 2019 om 12:00. Die wenner sal...

Lollos en Lettie kom Kimberley toe op 26 April 2019. Die vertoning vind plaas by Hoërskool Diamantveld vanaf 18:00. Volg hierdie skakel vir besprekings en meer inligting: http://find-it.co.za/2019/03/11/lollos-11-jou-slim-ding/

Kompetisie #2

Staan ‘n kans om ‘n Lettie-pop te wen. Die kompetisie eindig 25 April 2019 om 12:00. Die wenner sal op 25 April aangekondig word en deur Facebook gekontak word.

Hoe om in te skryf: 1. “Like” die kompetisie op Facebook 2. “Share” die kompetisie op Facebook 3. “Comment” hoekom jy dink Lollos en Lettie oulik is

Hier is die Facebook-kompetisie se link.

Laai gerus hierdie prentjies af vir die kinders om in te kleur:

Kyk: Winkelsentrum in Lesotho loop onder storm deur

NB-Uitgewers maak wenners van jeugromankompetisie bekend

Daily lotto uitslae vir 15 April 2024

Ray en sy Jessica vier sewende huweliksherdenking

Ietermagog van onwettige handel gered

Kyk: Donderstorms saai verwoesting in Margate

Skuil daar slange in jou huis?

Twee seuns verdrink tydens skooluitstappie

Radio-omroeper se debuut in tweede druk

Rudi Claase stel ‘Afrikaans het Gees’ weens swak gesondheid uit

Seun se familie opgespoor

Twee vir ‘knopkieriemoord’ in aanhouding

Werner de Jager in tronk dood

Werksgeleentheid: Logistieke Bestuurder

Werksgeleentheid: Finansiële Bestuurder

Man wat met dubbelmoord-ondersoek kan help, gesoek