Los Angeles-brande versprei na Hollywood Hills

Lees ook :

Los Angeles-brande versprei na Hollywood Hills fotokrediet: X

Lees ook: Vyf mense dood en 37 000 ontruim na brande in Los Angeles uitbreek

LOS ANGELES. – Die Los Angeles-brande het na Hollywood Hills versprei. Die brandweerhoof in Kalifornië het gesê daar is sover geen vordering met die blus van die brande nie en dat dit vinnig versprei.

Die brande het ontstaan na ‘n hewige windstorm dit laat versprei het. Sowat vyf mense is dood in die brande en 37 000 mense moes ontruim word. Sowat 1 000 huise en strukture is tot dusver vernietig.

Dit is waarskynlik dat die windstorm en brand en die gevolg van klimaatsverandering is.

‘n Verpligte ontruimingsbevel is vandag vir die Hollywood Hills-brand uitgereik.

https://twitter.com/i/status/1877053020405412042

Bronne: BBC, CBC, New York Times, X

Lees ook: Vyf mense dood en 37 000 ontruim na brande in Los Angeles uitbreek

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief