Vyf mense dood en 37 000 ontruim na brande in Los Angeles uitbreek

Lees ook :

Vyf mense dood en 37 000 ontruim na brande in Los Angeles fotokrediet: X

Lees ook: Sowat 30 000 mense in Los Angeles ontruim oor brande

LOS ANGELES. – Minstens vyf mense is oorlede na verwoestende brande in Los Angeles weens windstorms uitgebreek het.

37 000 mense is ontruim en meer as 1 000 huise en ander strukture is vernietig. Die windstorms is voorspel om nog vir dae aan te hou en kan die brande vererger.

Bronne: NBC News, The Hollywood Reporter, Los Angeles Times

Lees ook: Sowat 30 000 mense in Los Angeles ontruim oor brande

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief