Losprys glo gevra vir ontvoerde pastoor

Lees ook :

fotokrediet: X

MOTHERWELL. – ‘n Losprys is glo geëis vir die ontvoerde Amerikaanse sendeling-pastoor, Josh Sullivan.

Lees ook: Amerikaanse pastoor glo tydens kerkdiens in Motherwell ontvoer

Hy is Donderdagaand tydens ‘n kerkdiens ontvoer deur vier gewapende mans wat volgens getuies sy naam geken het. Sullivan is in sy eie voertuig by die kerk weggeneem. Die voertuig is later in Motherwell gevind.

Die Valke en polisie is besig om die ontvoering te ondersoek.

Bronne: IOL, TimesLIVE, 2 Oceans Vibe

Lees ook: Amerikaanse pastoor glo tydens kerkdiens in Motherwell ontvoer

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief