Luiperd vermoedelik doodgeskok

Lees ook :

Foto: Landmark Leopard & Predator Project - South Africa

WES-KAAP. – ’n Luiperdmannetjie is Vrydag dood in die Nuy-vallei naby Worcester aangetref. Die dier is vermoedelik deur elektrisiteit doodgeskok.

Volgens ‘n sosialemediaplasing van Landmark Leopard & Predator Project – South Africa was daar oornag ‘n kortsluiting in die elektrisiteitsvoorsiening. Tekens van ‘n stoeiery is op die grond by ‘n elektriese paal opgemerk. Alhoewel geen duidelike dierespore geïdentifiseer kon word nie, word daar vermoed dat die luiperd die paal probeer uitklim het en tydens die voorval doodgeskok is. Daar word vermoed die dier het moontlik ‘n ander territoriale luiperd of ’n rooikat gevolg. Geen menslike wangedrag word in dié geval vermoed nie.

Genetiese monsters en verdere morfologiese data sal van die dier ingesamel word vir navorsingsdoeleindes. Die voorval volg op ’n moeilike 2025 vir luiperds in die Wes-Kaap, met nog ’n sterfte wat vroeg in 2026 aangemeld is.

Lees die plasing hier onder:

THIS IS NOT AI- it happened on Friday 23rd.

Another Leopard dies in the Western Cape.

After terrible 2025 for leopards in the Western Cape, the year has started no differently. We were informed today of another Leopard death under rather bizarre circumstances.

Reportedly a short circuit in the electricity supply occurred overnight in the Nuy Valley, Worcester, and although no clear animal tracks could be identified it is reported that a scuffle occurred at the bottom of the electrical pole (as is evident in the tracks), and this Leopard obviously tried to scale the pole and electrocuted itself in the process. This is not a sequence of events that we have witnessed before. It is suspected that either the Leopard pursued some prey species or another territorial Leopard, or a skirmish with a caracal that resulted in his tragic demise.

At least in this instance no human foul play is suspected.

He was a healthy male. We will collect genetic samples and more morphological data.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief