Ma en peuter dood aangetref

Lees ook :

Foto: Midlands EMS

KWAZULU-NATAL. – ‘n Ma en haar peuter (1) is gister omstreeks 10:30 dood in die Alexandrapark-area in Pietermaritzburg aangetref.

Roland Robertson van Midlands EMS sê paramedici het die ma en peuter dood gevind in wat hy vermoed ‘n vergiftigingsinsident was. Die ma en peuter is op die toneel dood verklaar.

Robertson sê owerhede was op die toneel teenwoordig.

Volg Nuusflits se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief