GAUTENG. – Tasha Tryon (32) is na bewering op 28 September deur haar kêrel in Florida, Johannesburg doodgeskiet.
Women For Change sê: “It is alleged that her boyfriend shot Tasha three times before turning the gun on himself.”
Hul minderjarige dogters, onderskeidelik vier en agt, was glo gedurende die voorval in ‘n slaapkamer toegesluit.
Medelye van familielede en persone wat Tryon as gaaf beskryf het, verskyn in die kommentaar by die plasing.
Bron: Women For Change
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: