Maak en verkoop van daggaprodukte in die kiem gesmoor

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

Die departement van gesondheid het die vervaardiging en verkoop van eetbare produkte wat dagga bevat, gestop.

Dr. Aaron Motsoaledi, die minister van gesondheid, het reeds op 7 Maart in die Staatskoerant afgekondig daar is kragtens artikel 15 van die wet op voedsel, skoonheidsmiddels en ontsmettingsmiddels regulasies in die skedule gemaak.

Dit verbied die verkoop, invoer en vervaardiging van produkte wat enige gedeelte van die daggaplant, hennep, hennepolie of hennepsaadmeel, bevat.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief