SpaceX stel sending om gestrande ruimtevaarders terug te bring uit

Lees ook :

SpaceX vertraag missie om gestrande ruimtevaarders terug te bring fotokrediet: X

VSA. – Die sending om die gestrande ruimtevaarders, Butch Wilmore en Suni Williams, terug te bring Aarde toe, is deur SpaceX uitgestel.

Lees ook: Ruimtevaarders keer die week terug Aarde toe na maande in ruimte

Die ruimtevaarders wat Wilmore en Williams moes vervang, sou gister gelanseer word, maar ‘n probleem met ‘n hidrouliese stelsel het begin ure voor die begin van die sending.

‘n Uur voor hulle sou opstyg, het SpaceX en Nasa besluit om die lansering uit te stel. SpaceX het nog nie ‘n nuwe datum bevestig nie, maar sal vanaand met Nasa vergader om ‘n nuwe datum te bespreek.

Bronne: DW – South Africa, Daily Mail, ABC News

Lees ook: Ruimtevaarders keer die week terug Aarde toe na maande in ruimte

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief