Lees ook: Keniaanse kultusleier het ‘sy kinders laat eet’ terwyl volgelinge doodgaan van honger
KENIA. – JCK, die 17-jarige getuie in die Kenia-kultussaak, het getuig Paul Mackenzie het in Oktober 2020 sy eerste volgelinge na Shakahola in ‘n lorrie vervoer.
Die getuie, wat deur haar ma uit die skool gehaal is sonder haar pa se wete, het vertel Mackenzie het in September sy volgelinge beveel om al hulle besittings te verkoop en Shakahola toe te gaan. JCK het vertel hy het hulle twee hektaar grond laat gebruik ter betaling van Sh1 500.
Mackenzie het sy volgelinge vir twee jaar in die woud laat lewe waar medisyne, opvoeding en skoonheidsmiddels verbied is, want “dis satanisties en teen God se wil”.
Bronne: The Star, Nation
Lees ook: Keniaanse kultusleier het ‘sy kinders laat eet’ terwyl volgelinge doodgaan van honger