Maddie McCann-hoofverdagte op pad hof toe vir onverwante verkragtingsaak

Maddie McCann het op 3 Mei 2007 verdwyn terwyl haar familie met vakansie in Portugal was....

Maddie McCann hoofverdagte op pad hof toe vir onverwante verkragtingsaak
Maddie McCann hoofverdagte op pad hof toe vir onverwante verkragtingsaak fotokrediet: Canva

Lees ook: Portugese polisie vra Madeleine McCann se ouers om verskoning

DUITSLAND. – Die hoofverdagte in die verdwyning van Maddie McCann sal op 16 Februarie in die hof verskyn vir ’n onverwante verkragtingsaak.

Christian Brückner moet op 16 Februarie in die hof voorkom op vyf aanklagtes van verkragting en die seksuele mishandeling van kinders tussen 2000 en 2017 in Portugal. Hy dien reeds ’n sewe jaar vonnis uit vir ’n verkragting wat in 2005 in Portugal plaasgevind het.

Brückner is in 2022 ’n formele verdagte deur die Portugese polisie in die verdwyning van Maddie McCann gemaak. McCann het op 3 Mei 2007 verdwyn terwyl haar familie met vakansie in Portugal was.

Brückner was ten tyde van haar verdwyning in Portugal naby die Ocean Club waar sy verdwyn het. Hy het alle betrokkenheid by haar verdwyning ontken en is nie aangekla daarvan nie.

Bronne: BBC, Frontline Press, Yahoo News

Lees ook: Portugese polisie vra Madeleine McCann se ouers om verskoning

Ontdekking van vrou se liggaam skok Noord-Kaapse dorp

Ketelmaker dood by Impala-myn in Rustenburg

Banyana Banyana se afrigter kry eersdaags ’n eredoktorsgraad

Vies inwoners brand sewe klaskamers af

Kyk: Tien sterf toe Maleisiese helikopters bots

Skoliere beseer toe minibustaxi se remme glo faal

Powerball uitslae vir 23 April 2024

Ontbinde liggame van mense en diere in huis ontdek

Bejaarde deur vermeende koperdief beseer

Man doodgeskiet toe polisie reageer op klagte van huishoudelike geweld

Polisie-opleier wat glo verkrag aangehou

Kaapstad verseker daar word gelees

Ambulans gebrand – protesteer binne wet, vra owerhede

Ondersoek ná video van motorfietsongelukstoneel versprei word

ANC confirms tax hikes and changes to fund NHI – DA

Op Wêreldboekedag eis AfriForum meer skoolbiblioteke