LEES OOK: Man wat ‘oorfone wil verkoop’, doodgesteek
Dr. Nandipha Magudumana se regspan, wie ook die Gupta-uitleweringsaansoek lei, meen dat haar uitlewering aan Suid-Afrika nie ’n deportasie was nie, maar ’n “verbloemde uitlewering”. Daarom word die saak nou in die hof aangehoor en eis sy om uit die tronkselle vrygelaat te word en van die aanklagtes teen haar vrygespreek te word.





