Man (75) in hegtenis vir besit van onwettige vuurwapens

Lees ook :

Man (75) in hegtenis vir besit van onwettige vuurwapens
Man (75) in hegtenis vir besit van onwettige vuurwapens fotokrediet: SAPD

Lees ook: Tien mense beseer in nog ’n Boeing-vliegtuigongeluk

OR TAMBO-DISTRIK, OOS-KAAP. – ’n Man (75) is vanoggend op Koffiebaai in hegtenis geneem vir die besit van ’n onwettige vuurwapen en ammunisie.

Die polisie het die man in hegtenis geneem na hulle twee tuisgemaakte haelgewere met ammunisie in sy huis gevind het.

Hy sal binnekort in die hof verskyn op aanklagte van die besit van ’n onwettige vuurwapen en ammunisie.

Bronne: SAPD

Lees ook: Tien mense beseer in nog ’n Boeing-vliegtuigongeluk

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief