Man dood in noodbaan aangetref

Lees ook :

Foto: Reaction Unit South Africa

KWAZULU-NATAL. – ‘n Man is Maandagaand op die R102 in die omgewing van die Ottawa-verkeersligte dood in die noodbaan aangetref.

Reaction Unit South Africa sê verskeie motoriste wat die man sien lê het, het vir hulp gebel.

Die man het ‘n noodlottige steekwond in sy bors gehad. Sy sakke was na buite gekeer, wat op moontlike roof dui.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief