Lotto uitslae vir 1 Mei 2024
Boerpotte: Lotto: R12 miljoen Lotto Plus 1: R9 miljoen Lotto Plus 2: R13 miljoen Daily lotto: Uitslae: LOTTO: 07, 12, 16, 27, 32, 52 B: 13 LOTTOPLUS1:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,523 op Wednesday 1 May 2024.
Boerpotte: Lotto: R12 miljoen Lotto Plus 1: R9 miljoen Lotto Plus 2: R13 miljoen Daily lotto: Uitslae: LOTTO: 07, 12, 16, 27, 32, 52 B: 13 LOTTOPLUS1:…
JOHANNESBURG, GAUTENG. – Die M1-hoofweg is Woensdag vir ’n wyle gesluit nadat ’n ondergrondse brand tussen Empireweg en die Crown-wisselaar uitgebreek het. Volgens Robert…
KAAPSTAD, WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad het ’n tender aan Lesedi TechnoServe Consortium vir die ontwikkeling van die stad se Atlantis- sonkragfotovoltaïese (PV) aanleg…
Marinda Engelbrecht help ons om patats soet en heerlik te kook. Die resep is maklik en ideaal vir ’n vinnige bykos. BESTANDDELE: 1 kg…
Die sanger, Dirk van der Westhuizen, het gister op sosiale media gedeel hy het die rino-/enterovirus onder lede. Hy sê hy voel sieker as…
NOORD-KAAP. – ‘n Man (24) is Maandag tot twintig jaar tronkstraf deur die Carnarvon-streekshof gevonnis nadat hy op twee aanklagte van verkragting skuldig bevind…
LIMPOPO. – ‘n Ma (31) en haar baba (1 maand) is Vrydag in hulle huis met ‘n skerp voorwerp doodgesteek. Kagiso Thabang Terry Thubane…
NOORD-KAAP. – Morgyn Geyer (17) en FJ de Vries (18) is deelnemers aan die gesogte Mnr. en Mej. Hoërskool Diamantveld-kompetisie en het ‘n projek…
LIMPOPO. – Drie vulstasies in Dennilton-polisiëringsarea het Maandag onder rowers deurgeloop. Brig. Hlulani Mashaba sê daar word onverpoos gewerk om die verdagtes op te…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man is Maandagaand op die R102 in die omgewing van die Ottawa-verkeersligte dood in die noodbaan aangetref. Reaction Unit South Africa…