Man gered wat uit boot val

Lees ook :

Man gered wat uit boot val
Man gered wat uit boot val fotokrediet: NSRI

Lees ook: Koue fronte vir die naweek voorspel

PORT ALFRED. – ‘n Man het in die Kowie-riviermond by Port Alfred uit ‘n visvang-skiboot geval.

Die man het uit die boot geval na ‘n groot brander dit getref het. Die skipper het die boot verder na veiligheid deur die riviermond gekry.

Hy  het die NSRI gekontak wat die man, wat nie beseer was nie, kon red.

Bronne: NSRI

Lees ook: Twee mans vermis in branders by Milnerton

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief