Lees ook: SARB beveel Steinhoff om tot R6 mjd.aan staat te verbeur
MILNERTON. – Twee mans, 19 en 20 jaar oud, is vermis na hulle gister in die branders deur die gety die see in meegesleur is.
Die mans is deel van ‘n plaaslike sokkerspan wat op Lagoonstrand sokker gespeel het voor hulle die water in is.
Die soektog na die mans duur nog voort.
Bronne: NSRI
Lees ook: SARB beveel Steinhoff om tot R6 mjd.aan staat te verbeur