Man in hegtenis wat glo sy ‘meisie’ doodsteek

Lees ook :

Man in hegtenis wat sy beweerde meisie doodsteek
Man in hegtenis wat sy beweerde meisie doodsteek fotokrediet: Canva

Lees ook: Ses mense geskiet wat glo in gesteelde voertuig ry

THOHOYANDOU, POLOKWANE. – ’n Man (40) is in hegtenis geneem na hy glo sy beweerde meisie met ’n onbekende skerp voorwerp doodgesteek het.

Die vrou (30) is Saterdag in haar huis met verskeie steekwonde in ’n plas bloed aangetref. Sy is op die toneel dood verklaar. Die verdagte is dieselfde dag in hegtenis geneem.

Polisie ondersoek die saak en het gesê die rede vir die moord is nog onbekend.

Die verdagte sal binnekort in die Thohoyandou-landdroshof verskyn.

Bronne: SAPD

Lees ook: Ses mense geskiet wat glo in gesteelde voertuig ry

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief