Man in hiasinte vermis, liggaam gevind

Lees ook :

Foto: NSRI

NOORDWES. – ‘n Malawiër het Dinsdag op die Hartbeespoortdam in die Kosmos-omgewing, waar hy in ‘n kano vis gevang het, in hiasinte vermis geraak.

NSRI Hartbeespoortdam se diensbemanning is net na 16:00 vir hulp genader en ‘n reddingstuig, reddinswemmers en die polisie is na die toneel. ‘n Soektog was onsuksesvol, waarna die waterpolisie en duikeenheid met die soektog bystand verleen het. Die man se liggaam is Woensdag omstreeks 10:30 deur polisieduikers en die NSRI, sowel as Strategic Response Rescue Unit (SRU), opgespoor.

‘n Geregtelike doodsondersoek is geopen.




facebook sharing button
twitter sharing button
email sharing button
whatsapp sharing button

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief