Powerball uitslae vir 27 Desember 2024
Boerpotte: PowerBall: R43 miljoen PowerBallPLUS: R14 miljoen Uitslae: PowerBall: 06, 10, 23, 30, 47. Powerball: 18. PowerBall Plus: 01, 06, 16, 37, 45. Powerball: 06.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,763 op Friday 27 December 2024.
Boerpotte: PowerBall: R43 miljoen PowerBallPLUS: R14 miljoen Uitslae: PowerBall: 06, 10, 23, 30, 47. Powerball: 18. PowerBall Plus: 01, 06, 16, 37, 45. Powerball: 06.
KWAZULU-NATAL. – Die stiefpa wat ‘n 7-jarige glo kritiek aangerand en daarna na bewering met ‘n 3-jarige weggeraak het, is deur die polisie gearresteer.…
NOORDWES. – ‘n Konsertverhoog is vanoggend (Vrydag) omstreeks 05:00 in die Makwassie-stadion in Makwassie aan die brand gesteek toe die hoofsanger nie opgedaag het…
NOORDWES. – Hanyane Ronauld Mei (47), Danile Nxamakele (35) en Pitso Radebe (47) het vandag (Vrydag) op aanklag van poging tot moord op die…
LIMPOPO. – ‘n Verdagte (37) is glo op Kersdag op heterdaad betrap toe hy ‘n vrou (30) in Kanana-woonbuurt verkrag het. Die gemeenskap het…
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Birdwatching enthusiasts, prepare for an unforgettable adventure! The Dream Resorts Birding Challenge…
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Christmas has come and gone and now the end-of-year vibe hits hard.…
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. The festive season often leaves us with an abundance of food. Instead…
OOS-KAAP. – Die Swartkops-polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen na die verdrinking van Mujaid Muhammed (16) op Kersdag by Bluewaterbaai in die Swartkopsrivier, naby…
LIMPOPO. – ‘n Sogenaamde Facebook-reeksverkragter (20) is op Kersdag deur Tzaneen-GKS op aanklag van die verkragting van verskeie jong tienermeisies gearresteer. Brig. Hlulani Mashaba…