Man sterf nadat trein hom tref

Lees ook :

Foto's: Reaction Unit South Africa

KWAZULU-NATAL. – ‘n Man (54) het Saterdagmiddag gesterf toe hy by Frasers deur ‘n trein getref is.

Reaction Unit South Africa (Rusa) sê ooggetuies op die toneel het reaksiebeamptes meegedeel die man is deur ‘n goederetrein getref toe hy oor die treinspoor geloop het. Hy het lewensbedreigende beserings opgedoen en het gesterf voordat mediese nooddienste opgedaag het.

Die oorledene se identiteit is deur sy familie op die toneel bevestig.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief