Voormalige landdros/rugbyspeler in plas bloed op kleinhoewe aangetref
VRYSTAAT. – Piet Christiaan Bester (63), oudlanddros en ook destyds ‘n bekende rugbyspeler, se liggaam is Sondagoggend in sy huis op ‘n kleinhoewe in…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,779 op Sunday 12 January 2025.
VRYSTAAT. – Piet Christiaan Bester (63), oudlanddros en ook destyds ‘n bekende rugbyspeler, se liggaam is Sondagoggend in sy huis op ‘n kleinhoewe in…
NOORDWES. – ‘n Meisie (16) se liggaam is Saterdag in ‘n vlak graf ontdek. Dit volg nadat ‘n man glo Donderdagaand ‘n huilery uit…
WES-KAAP. – ‘n Luukse- McLaren-voertuig is Vrydag deur die Stad Kaapstad geskut, nadat dit glo in Boksburg, Gauteng, in misdaad gebruik is. JP Smith,…
VRYSTAAT. – ‘n Vrou (47) wat voorheen in ‘n apteek in Welkom gewerk het, is op aanklagte van bedrog van meer as R120 000…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man (54) het Saterdagmiddag gesterf toe hy by Frasers deur ‘n trein getref is. Reaction Unit South Africa (Rusa) sê ooggetuies…
GAUTENG. – Drie Ethiopiese burgers, wat Donderdag op aanklagte van mensehandel in Sandringham gearresteer is, sal nou deur addisionele aanklagte in die gesig gestaar…
MPUMALANGA. – Agt persone het gesterf en nog drie is in die hospitaal opgeneem nadat daar Saterdagoggend omstreeks 04:00 in Pienaar, Mpumalanga, op hulle…
LIMPOPO. – Die Chuene-kliniek, waar twee verpleegsters glo Vrydagoggend vroeg beroof, ontvoer en verkrag is, is vir die naweek nog vir diens aan die…