Lees ook: MK-Party beweer dood van lede was oor padwoede
LIMPOPO. – ‘n Man is Sondag oorlede tydens ‘n besoek aan ‘n bordeel.
Die man, in sy vroeë 30s, is in die arms van ‘n vroulike metgesel gevind na hy haar dienste gekoop het. Nooddienste is ontbied en die man is op die toneel dood verklaar.
Die polisie ondersoek die saak, maar die oorsaak van sy dood en identiteit is onbekend.
Bronne: IOL, The Citizen, SAPD





