Brekende Nuus
Afrikaans

Man verdrink na swaar reën in Brakpan

Sy voertuig het glo tussen die metrobrug se pilare vasgesit en hy het verdrink.

Man verdrink na swaar reën in Brakpan

fotokrediet: Canva
Man verdrink na swaar reën in Brakpan fotokrediet: Canva

Lees ook: Israel boikot skietstilstandsameprekings na Hamas weier om name van lewende gyselaars te gee

BRAKPAN. – ‘n Man het verlede week na swaar reën in sy voertuig verdrink. Die man het glo oor die oorspoelde metrobrug probeer ry toe sy voertuig deur water oorweldig is.

Sy voertuig het glo tussen die metrobrug se pilare vasgesit en hy het verdrink. Sy liggaam is later uit die voertuig verwyder.

Bronne: The Citizen, SABC, TimesLIVE

Lees ook: Israel boikot skietstilstandsameprekings na Hamas weier om name van lewende gyselaars te gee