Man vermoor glo pa tydens argument

Lees ook :

Man vermoor glo pa tydens argument
Man vermoor glo pa tydens argument fotokrediet: Canva

Lees ook: Reën voorspel vir vandag oor meeste van die land

WINBURG. – ’n Man (21) het glo sy pa (42) tydens ’n argument in ’n plaaslike taverne op 1 Januarie doodgemaak.

Die pa en seun het glo ’n argument gehad wat glo daartoe gelei het dat die seun sy pa met ’n mes in die bors gesteek het.

Die pa is na die hospitaal geneem waar hy oorlede is. Die seun is in hegtenis geneem en sal binnekort in die Winburg-landdroshof verskyn.

Bronne: SAPD

Lees ook: Reën voorspel vir vandag oor meeste van die land

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief