Man wat verklaar ‘Jou lyf, my keuse’ na Trump presidentskap wen se inligting op internet gelek

Lees ook :

Man wat verklaar ‘jou lyf, my keuse’ na Trump presidentskap wen se inligting gelek op internet
Man wat verklaar ‘jou lyf, my keuse’ na Trump presidentskap wen se inligting gelek op internet fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Sommige regsake teen Trump waarskynlik laat vaar

AMERIKA. – Die man wat ná Donald Trump die presidentskap gewen het op die internet verklaar het: “Jou lyf, my keuse” se privaat inligting is deur woedende vroue op die internet gelek.

Nick Fuentes, ’n nasionalis, het ’n anti-aborsie-stelling op sosiale media gemaak waarin hy gesê het: “Jou lyf, my keuse”. Sy uitspraak is deur sy volgelinge op verskeie vrouens se plasings herhaal.

Woedende vrouens het wraak geneem en sy privaat inligting, insluitend sy adres, op die internet gelek met hulle eie sê-ding: “Jou huis, ons keuse”.

Een vrou het glo by Fuentes se huis opgedaag en is na bewering deur hom met pepersproei aangeval.

Verskeie mense het die keuse om sy inligting op die internet te plaas, gekritiseer en gesê dit is onveilig.

Bronne: Daily Dot, AOL., Daily News

Lees ook: Sommige regsake teen Trump waarskynlik laat vaar

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief