Maori-koning oorlede na hartoperasie

Lees ook :

Maori-koning oorlede na hartoperasie
Maori-koning oorlede na hartoperasie fotokrediet: X

Lees ook: 6 198 mense in SA tussen April en Junie vermoor

NIEU-SEELAND. – Die Maori-koning, Kiingi Tuheitia Pootatau te Wherowhero VII, is Vrydag in die ouderdom van 69 na ‘n hartoperasie oorlede.

Tuheitia het ’n paar dae gelede sy 18 jaar as koning gevier. Die koningskap is ingestel om die Maori-stamme te verenig.

Sy liggaam sal vir vyf dae in Tūrangawaewae Marae gehou word voor dit na sy finale rusplek in die Taupiri-berg geneem word.

’n Nuwe koning sal op die dag van sy begrafnis deur die stamhoofde gekies word .

Bronne: DW – South Africa, Daily Mail, ABC News

Lees ook: 6 198 mense in SA tussen April en Junie vermoor

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief