Bokke wen in naelbytstryd teen All Blacks op Emirates Airline Park
Suid-Afrika het Saterdag in ‘n spanningsvolle Rugbykampioenskap-wedstryd met 31-27 teen Nieu-Seeland voor ‘n skare van meer as 60 000 op Ellispark, Johannesburg, gewen. Die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,645 op Saturday 31 August 2024.
Suid-Afrika het Saterdag in ‘n spanningsvolle Rugbykampioenskap-wedstryd met 31-27 teen Nieu-Seeland voor ‘n skare van meer as 60 000 op Ellispark, Johannesburg, gewen. Die…
Boerpotte: Lotto: R26 miljoen Lotto Plus 1: R2 miljoen Lotto Plus 2: R38 miljoen Uitslae: Lotto: 01, 10, 14, 19, 25, 46. Bonus: 29. Lotto Plus 1: 13,…
Hy’s klein, maar hy’s dodelik! Naoya Inoue, beter bekend as Monster, is ‘n Japannese professionele bokser en 4-gewig kampioen met ‘n indrukwekkende rekord van…
Lees ook: Vermiste persoon gevind, moord word ondersoek THENGWE MUTANGULA. – Die polisie ondersoek ’n saak van moord na ’n man (26) wat glo…
Lees ook: Maori-koning oorlede na hartoperasie PHUTHADITJHABA. – Die liggaam van ‘n vermiste persoon, Thabo Edwin Mofutsanyane, is in die staatslykshuis gevind en deur…
Lees ook: 6 198 mense in SA tussen April en Junie vermoor NIEU-SEELAND. – Die Maori-koning, Kiingi Tuheitia Pootatau te Wherowhero VII, is Vrydag in…