Mary Phadi weer lid van MK danksy hooggeregshof se uitspraak

Lees ook :

Mary Phadi weer lid van MK danksy hooggeregshof se uitspraak
Mary Phadi weer lid van MK danksy hooggeregshof se uitspraak fotokrediet: Canva

Lees ook: Mary Phadi, Mpumalanga MK-partyleier, afgedank na beweerde sluipmoordkomplot

Mary Phadi is weer lid van die MK-party én die partyleier in Mpumalanga ná die Mpumalanga-hooggeregshof beslis het haar afdanking is teen die party se grondwet.

Phadi is afgedank na bewerings dat sy by die beplanning van ’n sluipmoord betrokke was en glo die party se lyste gemanipuleer het. Sy het na bewering ook die party se geld misbruik.

Die MK-party is glo ongelukkig met haar heraanstelling en het gesê hulle het nooit regsdokumente aangaande die saak aanvaar nie. Volgens die MK-party gaan dit teen die hof se besluit appelleer.

Bronne: IOL, SA People, Briefly

Lees ook: Mary Phadi, Mpumalanga MK-partyleier, afgedank na beweerde sluipmoordkomplot

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief