Massaskietery na beweerde argument in restaurant

Lees ook :

Massaskietery na beweerde argument in restaurant fotokrediet: Canva

Lees ook: Taliban verbied vensters om te keer dat vrouens gesien word

MONTENEGRO. – Tien mense, insluitend twee kinders, is gister hier in ’n massaskietery doodgeskiet. ’n Man het glo op mense in ’n restaurant begin skiet na hy na bewering in ‘n argument met ‘n ander gas betrokke geraak het.

Die man het glo sy eie familielede, die restauranteienaar se kinders, sowel as die restauranteienaar doodgeskiet. Hy het gevlug en toe homself geskiet toe die polisie hom kry.

Vier mense is in die hospitaal opgeneem met beserings.

Dit is onbekend waaroor die beweerde argument was. Drie dae van rou is na die skietery ingestel.

Bronne: BBC, The Express Tribune, Arise News

Lees ook: Taliban verbied vensters om te keer dat vrouens gesien word

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief