Matrieks, hier is julle eksamenrooster

Lees ook :

Foto: Departement van basiese onderwys

Die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen sal vanaf 21 Oktober tot 27 Nobember 2024 geskryf word.

Die departement van basiese onderwys het die eksamenrooster gister beskikbaar gestel.

“‘n Paar veranderinge om van kennis te neem: RTT- en IT-prakties sal in Week 1 geskryf word en alle amptelike tale sal met Vraestel 3 begin.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief