Matriekuitslae sal bekend gemaak word ten spyte van regsaksie

Lees ook :

Matriekuitslae sal bekend gemaak word ten spyte van regsake fotokrediet: Canva

Lees ook: AfriForum gaan regstappe neem teen Inligtingsreguleerder oor matriekuitslae

Die departement van onderwys het bevestig die 2024-matriekuitslae sal op 13 Januarie in die media gepubliseer word.

Die bevestiging is ten spyte van ’n hofsaak van die Inligtingsreguleerder van Suid-Afrika wat wil verhoed dat die uitslae in die media geplaas word. Volgens die Inligtingsreguleerder is die plaas van die uitslae teen die Popi-wet. Die Inligtingsreguleerder het die departement met R5 m. beboet en sal op 7 Januarie in die hof wees vir ’n aansoek om te keer dat die uitslae geplaas word.

AfriForum ondersteun die departement en het gesê die plasing van die uitslae voldoen aan die wet.

Bronne: IOL, Ghanamma, Free State Central News

Lees ook: AfriForum gaan regstappe neem teen Inligtingsreguleerder oor matriekuitslae

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief