Mauritius-lughawe gesluit oor sikloon Garance

Lees ook :

Mauritius Lughawe gesluit oor sikloon Garance fotokrediet: X

MAURITIUS. – Die Mauritius Internasionale Lughawe is gister gesluit na ‘n waarskuwing oor ‘n klas 3-sikloon. Die lughawe sal tot verdere kennisgewing gesluit bly.

Lees ook: Waarskuwings oor donderstorms uitgereik vir vandag

Sikloon Garance was gistermiddag 390 km van Mauritius af in die Indiese Oseaan.

Die Mauritius-meteorologiediens het gesê die sikloon is besig om oos te beweeg, maar kan oor Mauritius en die Franse eiland, La Reunion, beweeg.

Swaar reën en erge winde word vir Mauritius voorspel.

Bronne: IOL, Travel Weekly, AOL

Lees ook: Waarskuwings oor donderstorms uitgereik vir vandag

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief