Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie waarskuwings vir donderstorms uitgereik vir vandag.
Lees ook: Nuwe weerwaarskuwings vir vandag uitgereik
’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms met moontlike oorstromings is vir die Noord-Wes, Noord-Kaap, Vrystaat en Mpumalanga uitgereik.
’n Geel vlak 1-waarskuwing vir erge wind is uitgereik vir die Wes-Kaap.
Daar is ook reën vir verskeie provinsies voorspel vir vandag.
Bronne: SAWD





