Meer as 100 mense oorlede in vloede in Brasilië

Lees ook :

Meer as 100 mense oorlede in vloede in Brasilië
Meer as 100 mense oorlede in vloede in Brasilië fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Minstens 78 persone oorlede en 100 vermis na vloede Brasilië tref

BRASILIЁ. – Meer as 100 mense is oorlede in die vloede wat Brasilië getref het na ‘n rekord reënval.

Meer as 100 mense is vermis, maar die soektogte na oorlewendes moes opgeskort word na nog reën geval het. Honderde mense is beseer en 160 000 moes hulle huise verlaat.

Baie inwoners het nie drinkwater of elektrisiteit nie en die telefoon en internetdiens in verskeie gebiede is ook af.

Daar is 15 000 soldate, polisiebeamptes en vrywilligers wat op soek is na slagoffers van die vloede.

Die vloede is moontlik deur klimaatsverandering veroorsaak.

Bronne: Inquirer, Wion News, Al Jazeera, Jacaranda FM

Lees ook: Minstens 78 persone oorlede en 100 vermis na vloede Brasilië tref

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief