Brekende Nuus
Afrikaans

Meer as 13 miljoen mense nie geregistreer om te stem nie

Volgens BusinessTech verminder die hoeveelheid mense wat registreer elke keer en is daar vanjaar sowat 13.7 miljoen mense wat nie op 29 Mei kan gaan stem nie.

Meer as 13 miljoen mense nie geregistreer om te stem nie

fotokrediet: Canva
Meer as 13 miljoen mense nie geregistreer om te stem nie fotokrediet: Canva

Lees ook: Drie dood in Rooisee-aanval

Meer as 13 miljoen mense in Suid-Afrika is nie geregistreer om op 29 Mei te stem nie.

Volgens BusinessTech verminder die hoeveelheid mense wat registreer elke keer en is daar vanjaar sowat 13.7 miljoen mense wat nie op 29 Mei kan gaan stem nie.

Die OVK het gesê meer as ‘n miljoen mense het dié jaar geregistreer om te stem, maar daar is meer wat nie gaan stem nie.

Volgens ‘n studie deur die Human Science Research Council het die jeug in Suid-Afrika besluit om nie stem nie, want hulle dink nie hulle gaan ‘n verskil maak nie. Hulle het ook geen vertroue in politici nie en lei onder arm sosio-ekonomiese omstandighede.

Bronne: BusinessTech, The Citizen, My Broadband

Lees ook: Drie dood in Rooisee-aanval