Meer as 16 mense dood in aanvalle op kerke en sinagoges

Lees ook :

Meer as 16 mense dood na aanvalle op kerke en sinagoges
Meer as 16 mense dood na aanvalle op kerke en sinagoges fotokrediet: Canva

Lees ook: Meisie (18) op Mthatha vermis

DAGESTAN, RUSLAND. – Twee kerke, twee sinagoges en ‘n polisiestasie is in Dagestan, Rusland deur gewapende mans aangeval.

Altesaam 16 polisiebeamptes, ‘n priester en verskeie burgerlikes is in gister se aanvalle beseer.

Ses van die aanvallers is dood, terwyl die polisie op soek na die res is. Die identiteit van die aanvallers is nie bekend nie.

Bronne: BBC, Wire Service, Reuters

Lees ook: Meisie (18) op Mthatha vermis

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief