Meer as 2 000 mense dood na aardbewing in Mianmar

Lees ook :

Meer as 2000 mense dood na aardbewing in Mianmar fotokrediet: X

MIANMAR. – Meer as 2 000 mense is oorlede na ’n 7.7-aardbewing Mianmar en Thailand verlede week getref het.

Lees ook: Dodetal in Mianmar-aardbewing styg tot meer as 1 700

Altesaam 2 065 persone is in Mianmar oorlede, meer as 3 900 is beseer en 270 is steeds vermis. Sowat 19 mense het in Thailand omgekom as gevolg van die aardbewing.

’n Week van nasionale rou is aangekondig en daar sal vandag ’n minuut van stilte wees vir diegene wat oorlede is.

Verskeie mense slaap buite na hulle wonings beskadig is en oor kommer oor nog naskokke wat kan volg.

Bronne: IOL, Irish Times, The Citizen

Lees ook: Dodetal in Mianmar-aardbewing styg tot meer as 1 700

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected].

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief