Meer as 2 000 mense moontlik lewendig begrawe na grondverskuiwing

Lees ook :

Meer as 2 000 mense moontlik lewendig begrawe na grondstorting
Meer as 2 000 mense moontlik lewendig begrawe na grondstorting fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Sowat 20 mense steeds in intensiewe sorg na turbulensie op Singapoer-vliegtuig

PAPOEA NIEU-GUINEE. – Moontlik 2 000 mense is lewendig begrawe na ‘n grondstorting Vrydag Papoea Nieu-Guinee getref het. Die dodetal word tans op meer as 670 geraam en dit sal waarskynlik styg.

Meer as 150 huise is onder puin van byna twee verdiepings hoog begrawe. Reddingswerkers en inwoners probeer steeds om oorlewendes te bereik. Ses liggame is sover gevind.

Bronne: Daily Mail, CBS News, Sunday World

Lees ook: Sowat 20 mense steeds in intensiewe sorg na turbulensie op Singapoer-vliegtuig

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief