Nuusflits Uitgawe 1,549 — Monday 27 May 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,549 op Monday 27 May 2024.
Kolisi’s en Federer eet saam in Frankryk
Rachel Kolisi, vrou van die voormalige Springbok-kaptein, Siya Kolisi, het ’n plasing op haar Instagram gemaak oor die gesin se ete-afspraak saam met die…
Kyk: SpongeBob SquarePants binnekort in Afrikaans
Who lives in a pineapple under the sea? As jy die eerste sin saamgesing het, het jy al van SpongeBob gehoor. Binnekort sal jy…
Kyk: Jubilee Mall op Hammanskraal vat vlam
HAMMANSKRAAL, GAUTENG. – ’n Brand het kort voor 11:00 Maandagoggend by die Ackermans-winkel in die Jubilee Mall in Hammanskraal uitgebreek. Tshwane se nooddienste is…
Nadal in eerste rondte by Roland-Garros uitgeskakel
PARYS, FRANKRYK. – Rafael Nadal (37) is vir die eerste keer tydens die Franse Ope-tennistoernooi, ook bekend as die Roland-Garros, in die eerste rondte…
Steve gaan groot met 60ste
Steve Hofmeyr het besluit om nie sy 60ste lewensjaar ongesiens te laat verbygaan nie. Hy gaan dit vier met ’n grootskaalse produksie waartydens al…
Bibberweer sterk op pad
Net toe die meeste mense wou sê dat die winter vanjaar laat is, besluit ’n kouefront om sy opwagting te maak. Die land kan…
Deurbraak na ses volwassenes en ‘n kind geskiet is
OOS-KAAP. – ‘n Deurbraak is gemaak nadat ses volwassenes en ‘n kind Sondagoggend 19 Mei in Willowvale geskiet is. Drie verdagtes is Donderdagaand in…
KYK: Protesaksie in Mthatha, vragmotors geplunder
OOS-KAAP. – Die situasie in Mthatha is gespanne met toegangspaaie in en uit wat vir verkeer geblokkeer is. Kol. Priscilla Naidu sê die N2…
Twee MK-partylede doodgeskiet
Lees ook: Meer as 2 000 mense moontlik lewendig begrawe na grondverskuiwing KATLEHONG, EKURHULENI. – Twee lede van die MK-party is gister in Katlehong…