Meer as 60 mense dood ná swaar reën in Indië

Lees ook :

Sowat 63 mense dood ná swaar reën in Indië fotokrediet: X

INDIЁ. – Altesaam 63 mense is oorlede nadat swaar, aanhoudende reën sedert verlede week in Indië voorgekom het. 26 van die mense het in padongelukke as gevolg van die swaar reën omgekom.

Lees ook: Verskeie mense dood weens hittegolf in Europa

Altesaam 40 mense word in die Mandi-distrik vermis. Sowat 160 beeste is in Mandi dood en 10 000 hoenders het op ’n plaas in Una verdrink. Verskeie geboue is in oorstromings en grondstortings vernietig.

 Die reën sal na verwagting tot 9 Julie aanhou.

Bronne: DW – South Africa, India Today, The Indian Express

Lees ook: Verskeie mense dood weens hittegolf in Europa

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief