Mel en Corlea se TROU binnekort te sien

Lees ook :

Mel en Corlea se TROU binnekort te sien. Foto's: Facebook

Die komediant, Mel die storieverteller, en sangeres Corlea het aangekondig hulle gesamentlike vertoning TROU gaan op 30 Junie by die Atterbury-teater in Pretoria te sien wees.

“Raai wat? Corlea is vrek cool in die regte lewe en baie kreatief. Ek like haar en toe like sy my en toe skryf ons ’n show!” skryf Mel op Facebook. Sy mag dalk ook sing in die show, “maar baie sag en so half sonder ’n mikrofoon.”

Kaartjies vir die vertoning gaan binnekort beskikbaar wees.

Bronne: Mel die Storieverteller Facebook-blad, Corlea Facebookblad

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief