Mensejag geloods na man vermoor en vrou ontvoer en verkrag is

Lees ook :

Mensejag geloods na man vermoor en vrou ontvoer en verkrag is
Mensejag geloods na man vermoor en vrou ontvoer en verkrag is fotokrediet: Canva

Lees ook: Ses mense geskiet wat glo in gesteelde voertuig ry

POLOKWANE. – Die polisie is Botlokwa, Polokwane, het ’n soektog geloods na ’n man (36) Saterdag vermoor is en sy vriendin ontvoer en verkrag is.

Volgens die polisie was die vrou by ’n plaaslike kosplek toe haar vriend met ’n onbekende man daar aankom om haar vir geld te vra. Die onbekende man het haar beveel om in haar vriend se voertuig te klim, waarna hulle na ’n sportterrein gery het. By die sportterrein het die verdagte die vriend met ’n baksteen geslaan en weggesleep. Die verdagte het teruggekeer en die vrou verkrag.

Hy het toe met die oorledene se voertuig weggejaag.

Die polisie het die voertuig agternagesit, waarna die verdagte uitgespring en weggehardloop het.

Bronne: SAPD

Lees ook: Ses mense geskiet wat glo in gesteelde voertuig ry

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief