Minstens 20 mense dood in aardbewing in Afghanistan

Lees ook :

Minstens 20 mense dood ná aardbewing in Afghanistan fotokrediet: Canva

AFGHANISTAN. – Minstens 20 mense is oorlede nadat ‘n aardbewing van 6.3 op die Richterskaal Afghanistan vanoggend getref het. Plaaslike owerhede het gesê die dodetal sal na verwagting styg soos reddingspogings voortduur.

Lees ook: Dodetal styg ná aardbewing in Afghanistan

Sowat 230 mense is in die aardbewing naby Mazar-e-Sharif, een van die grootste stede in Afghanistan, beseer.

Volgens die VSA Geological Survey is die aardbewing is op ‘n oranje waarskuwingsvlak gemerk, wat beteken “verskeie sterftes” is waarskynlik.

Bronne: BBC, Sky News, NBC News

Lees ook: Dodetal styg ná aardbewing in Afghanistan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief