Lees ook: Vrou gevonnis na aanval op voormalige kêrel
HAITI. – Minstens 40 migrante is dood na die boot waarop hulle was naby Haiti aan die brand geslaan het.
Altesaam 41 van die migrante is deur die kuswag gered. 11 van die migrante is na ‘n hospitaal geneem vir behandeling.
Die oorsaak van die brand is onbekend, maar dit kon deur kerse veroorsaak gewees het.
Mense vlug nou uit Haiti na gewapende groepe beheer oor Port-au-Prince geneem het en die eerste minister, Ariel Henry, gedwing het om te bedank.
Bronne: BBC, The New York Times, The Washington Post





