Om ’n tatoe te kry, kan ’n wonderlike ervaring wees. Dit kan ongelukkig net so maklik in ’n nagmerrie ontaard.
Baie sal jou die raad gee om goed te besin oor wie jou tatoeëerkunstenaar is en om dubbeld seker te maak hy of sy weet presies wat jy wil hê.
Hier is ’n paar mislukte tatoes:













