MK-partylede word vandag by NV ingesweer

Lees ook :

MK-Party lede word vandag ingesweer by NV
MK-Party lede word vandag ingesweer by NV fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: DA en ANC trek tou oor kabinetposisies

Die SABC berig 58 lede van die MK-party, insluitend die voormalige regter John Hlophe, sal vandag as lede van die NV ingesweer word.

Dit volg na die MK-party nie die insweerseremonie tydens die eerste Nasionale Vergadering bygewoon het nie.

Volgens EWN het die party gesê die inswering beteken nie hulle aanvaar die uitslag van die verkiesing nie.

Die MK-party is voorheen na die verkiesingshof om te vra die uitslag moet ongeldig verklaar word en mense moet weer stem.

Bronne: SABC, EWN, Polity, X

Lees ook: DA en ANC trek tou oor kabinetposisies

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief